top of page
Afrikaans Sonder Grense Graad 7 – Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is oukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas. Die lesreekse is rondom ‘n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto’s opgebou, om ‘n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel. Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid. Die Leerderboek sluit af met ‘n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook ‘n voorbeeldvraestel

Afrikaans Sonder Grense CAPS: Graad 7

SKU: 9780636115798
R246,00 Regular Price
R226,00Sale Price
  • Afrikaans Sonder Grense CAPS: Graad 7

Related Products

bottom of page