Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met die leersders se wyer leefwêreld. Die temas is verdeel in vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik Praat en Luister, Leesbegrip, Aantekeninge en Opsommings, Taal en Woordeskat, en Skryf. 'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hul studies. Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.
*NEW Edition ISBN: 9781009455909
IGCSE Afrikaans Tweede Taal LB 1
- IGCSE Afrikaans Tweede Taal LB 1