top of page

Hierdie immergroen kookboek verskyn al sedert 1985 en is in 2022 vir 29ste keer herdruk. Nie om dowe neute nie. Maklike en vinnige beproefde resepte. Regtig flatervry!

 

Hierdie resepteboek is deur die dames van die Pretoria Polisie Offisiersklub se kampioenbaksters opgestel. Op sigself spreek elke resep van beplanning en wye insig, want hier het ons met ‘n praktiese resepteboek te doen – nie alleen vir baasbaksters nie, maar ook vir beginners wat hul hand aan die kookkuns wil waag. Opvallend is die deurlopende humor – dit is net so heerlik soos die geregte. Daar verskyn ook kosbare wenke en gedagtes op elke bladsy - dit is net so heerlik as die gereg! Kyk maar net na Knuppeldikkie wat oral sy kop uitsteek en 'n glimlag ontlok.

 

Dit is vandag nogsteeds die fondse wat met hierdie boek ingesamel word. Hierdie fondse is ten bate van die SA Polisiegeriewefonds en die SA Polisiebejaardesorgfonds en word deur 'n Trust beheer.

Voorwaar 'n spoguitgawe en 'n moet in die kombuis van ieder en elk.

Knuppeldik aan Koningskos Deur Joey Pienaar

SKU: 9780620086349
R325,00Price

    Special Offers

    The Clowder Bookstore

    T: 087 470 1324

    E: info@theclowderbookstore.com

    Helderberg, South Africa

    Mon-Fri 09:00 - 16:30

    • Facebook
    • Instagram
    bottom of page